*} Amanda Strydom Sara stoepsit lyrics, video, listen online - Listen & Download Music Online
If you can't play any song please read how to fix this

prev next



Amanda Strydom - Sara stoepsit (lyrics, video, listen online)

Download this song

15

0






Sara stoepsit lyrics:


Sara Stoepsit staan vroeg op
Sy groet die möreson
Pantoffels aan haar voete
Sy dra 'n pienk japon

Sy voer die Voéltjies vrugte
En sy drink haar koffie swart
Eet roosterbrood met heuning
Sluk pille vir haar hart

Sara trek haar kerkrok aan
Gaan sit dan op die stoep
sy luister na kasette
van Gé Korsten en Koos Doep

Sara hoor jy die tik tak tok
Die wekker op jou spieëikas
Wag vir niemand
Sara hoor iy die kerklok slaan
Hy slaan vir jou hy slaan vir my
En die tyd, die tyd stap aan

Elfuur drink sy rooibostee
Eet karringmeikbeskuit
Sy blaai deur foto albums
Uit 'n ver verlede tyd

Hier is sy op dertien
In haar baaibroek op 'n strand
En hier op twee en twintig
Aan 'n jong soldaat se hand

Sara Stoepsit staan swaar op
Daar's koelte in die lug
Sy sleep haar voete binnetoe
Sy sluit haar deur en sug

Pantoffels aan haar voete
Sy's terug in haar japon
Sesuur in die middag
Sy groet die laaste son

Sara Stoepsit bid vir laas
Sy blaas haar kersvlam uit
En net voor sy aan slape gaan
Hoor sy die nagtrein fluit

In haar drome ry sy saam
Ketikketak ketikketak
En in haar hangkas wag 'n tas
Stofbelaai, nooit weer gepak

Submit/edit lyrics

Listen Music song facts:

This song's text is medium. It's interesting that the artist performing this song has not so many albums. There are still no mirrors indicated for this song; you can help the project mirrors on YouTube. This song is one of the longest sings on the website. This song is included into 1 albums, namely: Kerse Teen Die Donker. These albums are the most outstanding albums of the singer. Song mirrors tip: You can easily change low-quality mirror by means of the button at the bottom of the page or to reduce its rating on the song page.

Albums featuring this track
Like us!
Like us!
10928